CONA Ons spesialiseer in die bemarking van alle lewendehawe,los goedere en eiendom.

Nuwe nuus!!Die eerste 6 lotte vir die veiling Sal maandag gelaai word as jy belangstel in uitstekende aanteel vee volg A...
22/05/2026

Nuwe nuus!!
Die eerste 6 lotte vir die veiling Sal maandag gelaai word as jy belangstel in uitstekende aanteel vee volg Auction X Stream se blad en raak deel van die XStream span waar koper en verkoper aan mekaar voorgestel word!!

22/05/2026

Kom jou lande oop hier is die regte koop vir jou 75 dragtige ouer koeie hulle gaan op die lande kalf R16000 plus btw Dundee
0823734833

WB Konstruksie Oorlaai auger. Nuut, nooit gebruik. R250 000 plus BTWSchweizer Reneke 0823734833
21/05/2026

WB Konstruksie Oorlaai auger. Nuut, nooit gebruik. R250 000 plus BTW
Schweizer Reneke
0823734833

18/05/2026
18/05/2026

40 Simbra en Simbra tipe koeie met kalwers loop steeds saam met die bulle so moontlik 3in1 bm skoon R21500 plus btw Stella
0823734833
fans Following

15/05/2026

97 boerbok ooie saam met die ramme geloop R2900 Wolmaransstad
0823734833
# boergoats

12/05/2026

43 Meatmaster Ooie met 22 Lammers 1 Hamel 6 Ramme Hele bdy nie uitskot nie R 80000 Ermelo

Address

11 Theunessen Str
Wolmaransstad
2630

Telephone

+27 82 373 4833

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when CONA posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to CONA:

Share