JDLN Marketing

JDLN Marketing Independent Marketing Agency helping small to medium business get exposure on social media and inter

DeLonghi Nescafé Dolce Gusto Jovia capsule coffee machine  -  R1700Kenwood Hydro Genia water cooler and purifier  -  R65...
18/03/2021

DeLonghi Nescafé Dolce Gusto Jovia capsule coffee machine - R1700

Kenwood Hydro Genia water cooler and purifier - R650

Both Items in excellent working condition and barely used

Contact Lindi:
Call/Telegram 061 531 3652 and WhatsApp 071 504 9616

Ultimate Laser TacticalDit raak nou tyd vir jaareindfunksies en almal is bekommerd oor "social distancing". Maak die sli...
11/11/2020

Ultimate Laser Tactical

Dit raak nou tyd vir jaareindfunksies en almal is bekommerd oor "social distancing".

Maak die slim asook produktiewe keuse vir jou maatskappy en kontak Rudolph Roux by Ultimate Laser Tactical vir n dag van spanbou en pret.

KONTAK: 082 771 0531 of [email protected]

20/10/2020

Ek wil solank vir almal dankie se wat my page gelike het!! Ek waardeer dit regtig baie. Dis altyd bietjie scary om jou eie ding te probeer doen en ek is regtig gebless met die beste FB vriende!

Ek het net per toeval die gap gesien en besluit om die beste daarvan te maak. Ek wil graag klein besighede help om soveel as moontlik blootstelling op Sosiale Media en die internet te kry. Ek weet daar is baie van hulle wat regtig sukkel om weer op dreef te kom na die Lockdown en alles wat daarmee gepaard gaan. Ek sal dit regtig hoog op prys stel indien julle my aan vriende en familie sal voorstel wat dalk van my dienste gebruik kan maak.

Lekker daggie vir elkeen van julle.

Address

Worcester
6850

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 14:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when JDLN Marketing posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to JDLN Marketing:

Share